| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |


Tafelberg Eerste druk 1972. Hardeband. 169 bladsye. Goeie toestand. Naam van vorige eienaar met rooi pen voor-in geskryf. Die stofomslag word ingelsuit, maar is nie in goeie toestand nie. Minder as 1kg.