Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HS. van der Blerk vertel van misdadiger uitgesnuffel uit skuilplek.Storie oor intelligente gevoelige diere. Hy het na depot gegaan waar honde opgelei word en kennis gemaak ook met manne wat die werk doen. Wonderlike verhale oor honde se prestasies. Hy sien hoe elke hond met leifde en geduld opgelei word. Die insident waarvan hy skryf het al werklik gebeur met polisiehond en die beskrywing van afrigting is waar.
Hardeband Tafelberguitgewers 1977 Tweede uitgawe goeie toestand, goed gebind skoon bladsye, sonder stofomslag, paar merkies op agterblad van hardeband - 124 bladsye goeie netjiese toestand.