Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
… dit is ‘n voorreg vir my om Afrikaans te praat, as dit jou meer tegemoed sal kom! Ek probeer almal tevrede stel: die oubaas met sy geliefkoosde ou-tydse modelle uit verlede jare of die plaasboer wat meer van ’n Mercedes 180 Pontoon bakkie hou as ’n Chev El Camino, of eerder ’n Lanz Bulldog trekker sal verkies bo ’n John Deere. Maar selfs die verskaf ek met ‘n plesier en vreugde. Laat net weet wat jou keuse is! Ek soek oral noukeurig en met ’n neus sensitief en lank soos die van ‘n worshondjie …
combine up to 5 items for the single super-saver courier delivery
charge of R125 for 2 volumetric KG (maximum 192x200x260mm)
#H013576bKibri
… a NEW kit of precision mouldings, true scale modelling and logic assembly instructions.