Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Haai, Katriena - wat vertel jy my nou! - Riana Scheepers. J.P. van der Walt 1994. ISBN 9780799321326
Met die immer vindingryke char Katriena Willemse skep Riana Scheepers 'n onvergeetlike verteller van stories en staaltjies. Katriena is 'n kombuis-Sjeherazade wat vir elke krisis of insident in die halwe huis 'n kostelike storie het. |