Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met stofomslag en 187 bladsye. Boek in geheel in stewige en goeie toestand. Stofomslag het ’n bietjie verweer op die rante. (kyk asb. Die foto). Bladsye begin op kante bruin verkleur. Mooi liefdesverhaal met al die gewone spanning en drama. Dankie vir die inloer!
Please note: No shipping outside the borders of the Republic of South Africa.