Haar Vreemde Verlede - Ela Spence
Check my rate
View locations
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Rosa Nel is 'n weeskind. Sy het albei haar ouers op vierjarige ouderdom in 'n motorongeluk verloor en sedertdien woon sy in 'n kinderhuis.
Hoewel sy gelukkig is by haar maatjies en haar poppe en by Tannie-ma, die huismoeder, is die Kersvakansie wat sy by die welgestelde Louw-gesin deurbring vir haar 'n onvergeetlike ondervinding. Veral vir Deon, die Louws se enigste seun, sal sy nooit vergeet nie
Jare later ontmoet sy en Deon mekaar weer en hulle besef dat hulle mekaar liefhet. Maar sy kan sy liefde nie aanvaar nie, want haar verlede is in duister gehul. Waar kom sy vandaan? Wie is sy werklik? En wie is die geheimsinnige Ander-oom wat al die jare so mildelik in haar materiᅢᆱle behoeftes voorsien?
Toe, op haar een-en-twintigste verjaardag, ontvang sy 'n brief uit Beiere
Met Haar vreemde verlede bewys Ela Spence weer eens dat sy die kuns ken om 'n verhaal meesterlik te vertel.
The eindblaaie bevat merke en natuurlike geelvlekke. Die boek is heel en teks netjies.
Hardeband
Condition: Fair