
Haas Das Se Nuuskas - DVD - nuut
Check my rate
View locations
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
- KoningLeeu kondig aan dat daar voortoon advertensies op Tv gaan wees. Oom olifant en Bella Bokooi is opgewonde maar Moeder Raaf is diep bekommered heiroor. - Na Oupa Dassie die Bobbejaantjie laat rook en Oom Olifant hulle natspuit, is Moeder Raaf erg onsteld terwyl mevrou Bettina Bobbejaan haar spruite verdedig. - Moeder Raaf bekommer haar oor die opvoeding wat die kleintjies by Oom Olifant se crèche ontvang.Oom Olifant, Oupa Dassie en Barend Wildebees staan aan die stuur van sake by die crèch. -`n Veldbrand veroorsaak groot konsternasie in Diereland maar die kleintjies by die crèche word gered. - Haas Das is laat en Piet Muis begin die nuus lees. Oupa Dassie se pyp is weg en Tienie Ratel ondersoek die saak. - Martin en Meisie Miskuier kla dat diere hulle nie waardeer nie. Martin wil Moeder raaf se rolbalklub nader vir hulp met al sy werk. - Mevrou Flossie Mossie se deurmekaar nes asook Jan en Jantjie Frederik se broeiery haal saam met Koning Leeu se moelikheid die nuus. - Koning Leeu sê die diere kla te veel. Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder gaan oor twee weke stoei. - Die diere se klagtes gee Koning Leei hoofpyn en Dr Kerneels Krap probeer help. Mev Vink stel ‘n diereraat voor terwyl Bella Bokooi sterk voel die voordele van moedersmelk, groente en oefening. - Die geveg tussen Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder is hoofnuus. - Koning Leeu is bekommered oor ‘n griepepidemie en Oupa Dassie raak weg. Mevrou Vink kom tot die redding. - Die Gemaskerde Wonder wen die wêreldtitel teen Kongo Kangaroe en sy stertgreep maak opslae. - Koning Leeu is baie tevrede met die goeie afloop van die skounes kompetisie en die gesondheidsweek. Selfs Moeder Raaf is tevrede. Ney Flossie Mossie is ontevrede oor Sekretarisvoël se kritiek oor haar nes.
ALL MY ITEMS ARE ORIGINAL. THIS ITEM IS BRAND NEW.
Estimated delivery is 7-20 business days - but could also be much quicker.
Oh, and please don’t buy today if you needed it yesterday. Sometimes a longer delivery time is required.
Please place Christmas orders EARLY.