This item has closed 1 buyer bought 1 item

Similar products

Das Boot - Season 3 (DVD)
R349.00
Das Boot: Season 2 (Blu-ray)
R539.00
Das Boot DVD Movie
R38.50
78% OFF
Mozart - Das Musical [DVD] [German Musical]
R65.00 R300.00
HAAS DAS SE NUUSKAS
Sold

HAAS DAS SE NUUSKAS

18 were available / new
R90.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Rating
A - All Ages
Genre
South African
Customer ratings:
Bob Shop ID
184027334

 

Synopsis:Haas Das en sy assistent Piet Muis bied Diereland se nuus aan en die hoofberigte is die volgende:

Koning Leeu kondig aan dat daar voortaan advertensies op TV gaan wees. Oom Olifant en Bella Bokooi is opgewonde maar Moeder Raaf is diep bekommerd hieroor.

Na Oupa Dassie die Bobbejaantjies laat rook en Oom Olifant hulle natspuit, is Moeder Raaf erg ontsteld terwyl mevrou Bettina Bobbejaan haar spruite verdedig.

Moeder Raaf bekommer haar oor die opvoeding wat die kleintjies by Oom Olifant se crèche ontvang. Oom Olifant, Oupa Dassie en Barend Wildebees staan aan die stuur van sake by die crèche.

‘n Veldbrand veroorsaak groot konsternasie in Diereland maar die kleintjies by die crèche word gered.

Haas Das is laat en Piet Muis begin die nuus lees. Oupa Dassie se pyp is weg en Tienie Ratel ondersoek die saak.
Martin en Meisie Miskruier kla dat die diere hulle nie waardeer nie. Martin wil Moeder Raaf se rolbalklub nader vir hulp met al sy werk.

Mevrou Flossie Mossie se deurmekaar nes asook Jan en Jantjie Frederik se broeiery haal saam met Koning Leeu se moeilikheid die nuus.

Koning Leeu sê die diere kla te veel. Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder gaan oor twee weke stoei.Die diere se klagtes gee Koning Leeu hoofpyn en Dr Kerneels Krap probeer help. Mev Vink stel ‘n diereraat voor terwyl Bella Bokooi sterk voel oor die voordele van moedersmelk, groente en oefening.

Die geveg tussen Droster Renoster en die Gemaskerde Wonder is hoofnuus.Koning Leeu is bekommerd oor ‘n griepepidemie en Oupa Dassie raak weg. Mevrou Vink kom tot die redding.
Die Gemaskerde Wonder wen die wêreldtitel teen Kongo Kangaroe en sy stertgreep maak opslae.

Koning Leeu is baie tevrede met die goeie afloop van die skounes kompetisie en die gesondheidsweek. Selfs Moeder Raaf is tevrede. Net Flossie Mossie is ontevrede oor Sekretarisvoël se kritiek oor haar nes.
 
Starring:Animation
 
Category:Afrikaans
 
Age Restriction:ALL AGES

Recently viewed

See more
1pc Backtoschool Essential Elegant Women's Newsboy Cap with Double Twine Rope and Metal Buckle F
R213.00 No bids
*#*2023 Fine Silver 1oz PF70 Krugerrand Cape Town Coin Fair/Table Mountain MM with Box and cert *#*
R3,700.00
Thor Limited 3D edition
R49.00
For Tecno Camon 18 Premier Coloured Drawing Leather Phone Case(Lion)
R248.91

Customer ratings: 1 ratings

Very Efficient! fast, reliable and very friendly service
04 May 2015