| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Afrikaans is oor die afgelope drie eeue al baie dinge genoem: die jongste Germaanse taal én Afrikataal kombuistaal én parlementstaal onderdrukkerstaal én bevrydingstaal. In hierdie publikasie word ân bondige oorsig gegee van waar Afrikaans vandaan kom wie hom praat skryf gebruik en misbruik.
TITLE: HALALA AFRIKAANS
AUTHOR: HUGO,D
SKU: 9781869192921
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 31/08/2009
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New