| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband boek sonder n stofomslag.
Boek wys redelike verwering op die buitebande en merke aan die binnekante voor en agter.
Teks is ongeskonde, geen pen- of potloodmerke.
Publikasie Tweede uitgawe,vyfde druk 1981.
Uitsoek verhale uit die Huisgenoot 1916-1966.
In Mei 1916 het die Huisgenoot die eerste maal verskyn. Sedertdien het werk van die bekenste Afrikaanse skrywers daarin verskyn. Dit is dus gepas dat by die viering van die vyftigjarge bestaan van hierdie blad, wat so n groot invloed gehad het ook in die Afrikaanse letterkunde, n budel uitgegee word met n aantal van die beste kort verhale wat in DIE HUISGENOOT verskyn het.
Die bundel bied nie net n interressante oorsig nie, maar ook leesstof wat deur oud en jong geniet sal word.