Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gerhard Viviers
Medium Paperback
Some wear
n Goeie sportkommentator saai nie vir duisende luisteraars uit nie, maar vertel vir een besondere vriend wat op die veld gebeurs Hierdie raad het Gerhard Viviers, bekende Afrikaanse kommentator, van sy Engelse kollega Charles Fortune gekry en in die volgende 471 wedstryde met groot sukses toegepas.
Vandag is sy vriend nie meer daar nie en hyself kan nie meer soos voorheen praat nie. Hallo Charles is n voortsetting van die gesprekke wat Spiekeries met sy befaamde kollega gevoer het, al kon Fortune ook nie Afrikaans verstaan nie. In die dae voor die swaeltjies in my keel nesgemaak het en nadat hy aan my sulke goeie raad gegee het, het ek net met
hom in die gedagte gepraat. Daar is nog sovele dinge waaraan ek hom wil herinner of aan hom wil vertel. Ek kan dit mos maar in my ou praatstyl skryf en my verbeel dat hy dit kan lees.
Hierdie gesprekke roep n glorietyd stel onder meer sy ideale Springbokspan saam uit die beste spelers wat hy ooit in aksie gesien het, en maak die leser deel van die donker tye en groot oomblikke in Suid-Afrikaanse sport. Spiekeries stel jou voor aan verrassende fasette van bekende sportmanne, en maak jou deel van die span en die vriendekring. Geen luisteraar wat die wedstryde van sporthelde soos Frik du Preez, Dawie de Villiers, Mof Myburgh, Eddie Barlow, die Pollocks en ander gevolg het, kan die stem van Gerhard Viviers ooit vergeet.
In Hallo Charles hoor n mens hom weer, maar hierdie keer met "about-readmatter">
Discover Readmatter - Your premier destination for secondhand books online. As South Africa's leading online secondhand bookshop, we specialize in offering a wide selection of preloved bargain books. From timeless classics to modern bestsellers, find exceptional value and quality with every purchase. Trust Readmatter for all your reading needs!
About ReadMatter
Readmatter Bookshop has proudly served customers on Bobshop since 2008. As a verified seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Can't find a book anywhere? We can help
We network with other booksellers to source the books you are looking for. Looking for a specific author or title? Let us know in the comments and we will try find it for you. We have access to over 100 000 books.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" and "Bos" at the East London Aquarium.