R60 Standard shipping applies to orders under R100, in most areas in South Africa. R30 Standard shipping applies to orders over R100. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Van Riebeeckstrand, Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Tuesday, 11 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 7 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Tweede druk, J L Van Schaik, 1997, Sagteband - Biografies - 129pp.
Die sportkommentator Gerard Viviers gesels in hierdie boek met sy ou kollega Charles Fortune. Die kamma-gesprek gee 'n intieme aanslag aan die vertelling.
In die 1960s en 70s (tot met die koms van televisie in 1976) was Viviers by uitstek die stem van Afrikaanse sport: rugby, krieket en boks het in Afrikaanse huise geleef danksy sy entoesiastiese kommentaar. Deur sy soms eensydige oë het sport vir sy luisteraars geleef.
Die boek is sekerlik meer vir die sportentoesias bedoel as diegene wat in mediageskiedenis belangstel, maar tussen die anekdotes deur kan die leser tog bepaalde insigte kry oor die destydse Afrikaanse Diens (en die mense wat daar gewerk het).
Maar Viviers was in die eerste en laaste plek 'n sportkommentator. Daarvan getuig hierdie boek.
Ons kombineer posgeld, so kyk gerus na ons ander items wat aangebied word.
Please Click --->HERE<--- to see all the itemsPTO Booksis selling.