Ek het sewe jaar gelede begin lewe, die dag toe my man in my arms dood is! Ek moes kies: lewe ek of le ek? Vir Tanya was die dood deel van haar lewe sedert sy 18 jaar oud was. Haar ma, pa, ouma en eerste man, Tony, is oor 'n tydperk van 12 jaar oorlede. Sy was ook in 'n ernstige perdry-ongeluk wat haar haar reuksintuig ontneem het nadat 'n perd haar aan haar voet gesleep het. Saam met Tony het sy motorfietse, motors en spoed leer ken en ervaar, maar dit het sy dood veroorsaak; Tony sterf in haar arms na 'n motorfiets-ongeluk. Die oggend toe sy sy lyk moes gaan uitken, besluit sy om haar gesig te verf vir die lewe. Dit raak 'n leefwyse. Sy gebruik wat om haar is om 'n pleister oor haar hart te plak. Sy pak 'n nuwe lewe aan en ontmoet haar tweede groot liefde, Paddy. 'My lyf se totsiens aan ons eerste baba, wie se hartjie op ag weke op 'n skerm ophou klop. Ek het die bliep sien stop.' Tanya begin skryf en ervaar die terapie wat dit meebring. Sy raak weer swanger en op 41 word sy ma van klein Rory. Hallo Lewe vertel van haar pyn, ontnugtering, vreugdes en passies. En deur haar leer jy: Maak nie saak watter trauma jy ervaar nie, verf jou gesig en omhels die lewe! In Hallo Lewe gaan Tanya 'oomblikke met jou deel. Kopoopskiet-, tussen-die-oe-waarheid-oomblikke van hartseer, trauma, geluk en vrede; lewensoortuiginge en lewenslesse wat vir my gewerk het. My verlede is elke dag vir my 'n kopoopskieter sodat ek met ander oe kan kyk na wat om my gebeur.' Tanya het hierdie ervarings op 'n blog met ander gedeel. ''n Blog is jou opinie en jou uitkyk op jou dag en jou lewe. Dit is 'n daaglikse gesels met jouself.' Hier is haar lewe elke dag

Title: Hallo, lewe!
Author: Tanya O'Connor
Publisher: Naledi
Year: 2010
Number of pages: 154
ISBN: 9780620477932
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever