Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Prentlie toon die eerste uitgawe - myne lyk amper so maar is die 1927 Tweede Uitgawe (Verdomde kamera) - skaars boek nog in 'n baie goeie toestand.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.