Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Our books are listed as Author Surname, First Name Book Title. To browse alphabetically by author, simply click here and select Sort by Title: https://www.bobshop.co.za/jsp/userprofile/UserTradeList.jsp?User_UserId=1015374
n Vervolg op Swart koring, Hambidge se eerste alternatiewe hygroman. Hier's weer eens 'n prettige draakstekery en 'n sniksnaakse kyk na 'n skewe wêreld. Sonja Verbeek, die hoofkarakter, is so 'n titsel van alles - vermaarde Latinis, skrywer, onoortroffe Review: Opskrif: Nog 'n parodie uit die pen van die geslepe Hambidge DIE "swart luier" is 'n vervolg op Swart koring, Hambidge se ``alternatiewe hygroman'' wat in 1996 verskyn het. Haar jongste alternatiewe omnibus is weer 'n parodie, maar nou van meer gekanoniseerde genres. In die vier dele waaruit die werk bestaan, Welkom in Welkom, Spookasem, Omdraai op Kromdraai en Vermetelheid sonder grense word die bekende Welkomse Leeskringseminaar (ook al saliger) eers op die korrel geneem en vervolgens word drie bekende genres, die spookverhaal, die plaasroman en die speurverhaal, geparodieer. Sonja Verbeek is weer die hoofkarakter wat verstrik raak in verskeie intriges en haar amperse maagdelikheid moeilik behou te midde van baldadige mans soos Mark Condor, die Jakkalsjagter, Drumpel van Drimmelen, Bart Nel en die stoere oom Sybrand uit Laat vrugte. Gelukkig is daar 'n Tania Verwaveren as die reddende faktor wat (anders as Hettie Smit se ongelukkige hoofkarakter) altyd betyds kom en wie se batterye by wyse van spreke nooit pap word nie.
Buy With Confidence
As a verified Bobshop seller, we offer a trustworthy shopping experience, maintaining an impeccable 100% positive rating from our buyers. With three strategically located depots across the greater Gauteng area, all orders are promptly dispatched from our Johannesburg North branch. Shop with confidence at Readmatter!
Pictures & Illustrations
Although we have photographed the majority of our products, some still feature stock images for illustration purposes only. Please note that the cover design of the actual product may differ from what is shown.
Condition & Availability
All our books are secondhand unless stated otherwise. Since we operate a network of physical stores in addition to our online presence, and update our Bobshop inventory only at the close of each business day, there may be occasions where items listed as available online have already been sold in-store. In such instances, we will provide a full refund promptly.
Readmatter is the proud sponsor of Penguins "Blikkies" , "Bos", "GC", "Geraldina" and "Gemini" at the East London Aquarium.