Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Vir die boer wat vee en pluimvee aanhou en kan help om verliese weens veesiektes te bekamp. Vir Suid-Afrikaansetoestande, identifikasie, ingee van middels, simptome, kalender vir die bestriding van veesiektes, fotos, tabelle en diagramme ingesluit.
Tafelberg, 2de uitgawe 1977, 445p.
Toestand: hardeband goeie toestand, iIllustrasie van titelbladsy. tofomslag gering rakslytasie,, ouderdomsvergeling, stewig gebind.am van vorige eienaar op skutblad.
Verpakking en Posgeld R60 (in S.A.)
OM TE VERSEKER DAT DIE PRYS VAN MY BOEKE BEKOSTIGBAAR EN LAAG BLY, GAAN BOEKE SLEGS MAANDAE GEPOS WORD. (WEENS VERHOOGDE KOSTE VAN BRANDSTOF, VERPAKKING, POSGELD EN PARKERING). Indien u die boek (e)/item(s) dringend benodig of ander reëlings wil tref, kontak my gerus.
N.B.: Dit is natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy slegs R60 per 1 kg boeke en R8 posgeld vir elk van die boeke na 1 kg. Dus, kyk gerus na ander winskopies op my PoggioBooks BOB-bladsy.
BESPAAR OP POSGELD DEUR MEER AS EEN BOEK TE BESTEL!