Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nog 'n welkome herdruk van gewilde reisverhale deur Pieterse. Waar die Caprivi buidel maak aan die hoofstroom van die Kwando-rivier, het Pieter Pieterse en sy Ingelsman nou hul laaste staning gemaak. Met die ander werfbewoners, Shortie en “that woman” en dié se kinders, gaan dit ook nie altyd stemmig nie. Veral nie wanneer “that other woman” haar opwagting maak nie… Moleste met bure en diere, dikkedensies met indoenas en medestamlede maak van Hande Klap vir Afrika ’n baldadige leeservaring.
Title | Hande klap vir Afrika |
Author | Pieter Pieterse |
Edition | 2de Uitgawe |
Publisher | Human & Rousseau, 2007 |
ISBN | 0798148373, 9780798148375 |
Length | 215 pages |
Subjects | › › Fiction / General |