Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Gewig/Grootte:
Handgemaakte en -gesnyde seep weeg nie almal presies dieselfde nie, maar 'n KantriWoemin seep weeg ongeveer 130 gram, en is ongeveer 7 x 9 x 2.5 sentimeters.
Aanwysings:
Vat ‘n waslap, sponsie of skroppie, maak nat en werk skuim op, was nou jou lyf. Geniet, spoel af en herhaal indien nodig. Pasop net dat die skuim nie in jou oë beland nie.
*** POSGELD NIE INGESLUIT NIE ****
Stuur 'n e-pos aan [email protected] vir meer inligting.