Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ingesluit: Die werk van 13 van die voorste Suid-Afrikaanse Keramiste. Human & Rousseau 1986. Sagteband, A4 grootte. 96 bladsye. Die boek is heelwat hanteer en die rante en hoekies verweer, maar oor die algemeen nog in 'n heel goeie toestand. Posgeld na enige plek in SA is R20.