Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek lyk nog mooi >>> Hanekom, ’n “heldersiende en parapsigologiese navorser”, glo anders as Goldstuck en Hopkins dat spoke wel bestaan. Onder die 80 verhale is ook talle oor ander bonatuurlike verskynsels, voorbodes en sommiges wat kwalik as spookstories beskou kan word. Enigiemand wat skepties is oor spoke, moet dit liefs vermy. Van Hanekom se verhale is heeltemal te dik vir die spreekwoordelike daalder.
*N.B.* Dis natuurlik beter om meer as een boek by my te koop want dan betaal jy net R 6 posgeld vir elk van jou verdere boeke – Kyk wat het ek nog, dis dalk die moeite werd.