Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Hanlie gesels met bevat 50 van Hanlie se mees prikkelende onderhoude: di waaroor mense lank gepraat het, di wat mense kwaad gemaak het, laat lag het of 'n traan laat pik het. Dit is ook interessant om weer die stemme te hoor van mense wat ons ontval het, soos Chris Barnard en Marike de Klerk.
Desmond Tutu, Steve Hofmeyr, dr. Piet Koornhof, Steve Booysen, Piet Byleveld, Anton Goosen, Pik Botha, Kurt Darren, Pierre Spies, Vernon Koekemoer en Julius Malema is van die mense wat opgeneem word in hierdie boek.
Die leser van hierdie boek geniet 'n kleurvolle reis deur die gedagtes en dinge van Suid-Afrika se interessantste bekendes.
Summary | Hanlie Retief se skerp, pittige en op-die-man-af-onderhoude in Rapport is iets waarna baie lesers elke Sondag uitsien en heel eerste lees. |
Author | Hanlie Retief |
Publisher | Protea Boekhuis |
Release date | 20110114 |
Pages | 311 |
ISBN | 1-86919-430-6 |
ISBN 13 | 978-1-86919-430-7 |