Hanna is n kleremaker, een wat eerder praat met mooi lappe as met woorde. Metteryd ontdek sy stilbly het n manier om mens van kop tot tone toe te spin. Albei haar kinders, Wim en Anja, swerf in die buiteland. Tog verbeel sy haar syt geleer om ook hierdie allenigheid te besweer.Wanneer Wim terugkeer na Suid-Afrika, berei Hanna met groot liefde n besondere feesmaal. Maar die aand val haar lewe aan skerwe en die letsels van hierdie gebeure lei haar op n eensame pad terug haar verlede in: na haar oupagrootjie se afgesonderde vuurtorings aan die Kaapse kuns en haar kinderjare in die Karoo. Die na-trillings van n persoonlike trauma tydens die 1969-aardbewing ruk haar weer n keer tot stilstand en sy trotseer oplaas die heimwee wat in haar hart woon seder Ville, haar man haar verlaat het .Op n boeiende wyse verweef die bekroonde skrywer, Rachelle Greeff die donker geheimenisse van een vrou se swye met die geskiedenis van n gekwelde land. Hanna is n verhaal van hoop en heling. Hanna - Rachelle Greeff. Tafelberg 2002. ISBN 9780624040903
![](https://s3.amazonaws.com/kimicoapps-bookbuddy/B02E82A7-CEB0-4FEA-AC2C-1A1A393117BE)
Title: Hanna
Author: Rachelle Greeff
Publisher: Tafelberg
Year: 2002
Number of pages: 324
ISBN: 9780624040903
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition. Please ask questions if you need more details on an item's condition.
Books are shipped within one business day of checkout. If you select EFT as payment method, it may take somewhat longer for payment to reflect on our side before we are able to dispatch.
We offer Pargo Pickup (3-5 business days), local collection in Somerset West or Aramex door-to-door courier (1-2 business days). Shipping options can be selected at checkout.
We recommend Aramex courier as a fast no-contact delivery method available to all destinations within South Africa. Tracking number will be supplied once your shipment has been been processed.
See more of our books at
https://www.bidorbuy.co.za/seller/1245451/T_Wever