Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Ou skoolhandboek met potlood aantekeninge. Hardeband in baie goeie toestand.
"Moeisame arbeid en hoop wat tydloos woon by mense, sterkte in lyding en nood, moed in 'n weldoende traan, diep vergenoegdheid in armoed, het ek gesien en gewonder waarom die meeste daar ver soek na 'n skat so naby."
Eerste druk 1928
Hierdie uitgawe 1970
'n Absolute moet vir elke Afrikaner.