Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
So het dit gebeur. Ooggetuieverslae en berigte oor groot historiese insidente die afgelope 300 jaar. [Compiled by] Hans Dieter MuÌÂÂller, Louis L. Snyder, Richard B. Morris. (Hier hielt de Welt den Atem an - 1953)
Afrikaanse uitgawe 1964 Uit die Duits deur D.D. Hammann. Suid-Afrikaanse episodes bygewerk deur K.C.P. Opperman.) Slag van Bloedrivier - Willem Gabriel Nel - Afrikaner 16 Februarie 1879 ens.
Tafelberg 1964 netjiese eks biblioteekboek, goed gebind, skoon bladsye, kaarte verwyder, en stempel in boek, 254 bladsye.Stofomslag wys gebruik en klein skeure om rante.