Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuut - Hans Dons de Lange Bobaasverkenner van die Voortrekkers deur Buks du Plessis. A5, 260 bls., Sagteband met kleuromslag. Hierdie is die mees omvattende biografie wat nog oor hierdie beroemde Voortrekker verskyn het.