Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Nuwe Boek, Sagteband, 260 bls. Hans Dons de Lange – Bobaasverkenner van die Voortrekkers deur Buks du Plessis. Hierdie is die mees omvattende biografie wat nog oor hierdie beroemde Voortrekker verskyn het.