Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 7 - 11 working days
Op Hermanus gekom, vind die twee dat Herklaas in die sop is: sy blyplek staan net mooi op die plek wat die Overstrand se rykste skobbejak, Grond Graaffwater, geoogmerk het vir sy enorme nuwe hotel - maar Herklaas wil nie verkoop nie. Wanneer Grond en sy kriminele handlangers hardhandig raak, tree Hans tot die stryd toe - Herklaas moet 'n stel horings kry, en vir Grond trompop loop!
Hans steek die Rubicon oor was 'n topverkoper, veral na voorlesing op RSG. Hans se tweede avontuur gaan lesers net so laat kraai van die lag.
Summary | Hans van Kraaienburg, verlosser van die inwoners van Huis Madeliefie (2017 se Hans steek die Rubicon oor), is óp van al hul klagtes. Noudat hul drakoniese matrone iets van die verlede is... |
Author | Rudie van Rensburg |
Publisher | Queillerie Publishers (Pty) Ltd |
Release date | 20200904 |
Pages | 232 |
ISBN | 0-7958-0232-3 |
ISBN 13 | 978-0-7958-0232-4 |