R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Collect from a locker or counter from R5
There are various locker and counter collection points across South Africa. View locations
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 2 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Maar alles verander wanneer 'n nuwe inwoner, Liefiediefie, in die ouetehuis land. Met haar Marilyn Monroe-gesiggie en Jane Fonda-lyfie veroorsaak sy 'n heidense herrie onder die mans en roer sy iets in Hans se gemoed los.
Nog 'n aantreklike nuwe inkommer, Janneman Vermaak, en Hans se nuwe buurman, kry egter al Liefiediefie se aandag. Hy het die ander inwoners ook gou onder sy duim met die opwindende talentkompetisies wat hy rel, waar groot prysgeld elke keer gewen kan word.
'n Verdere pen word in Hans se hart gedryf toe hy besef hierdie opperse snoeshaan het sy posisie as leidsman in die tehuis oorgeneem. Hy begin aanvaar dat 'n ou viool nie meer nuwe liedjies kan speel nie.
Maar die ou Hans van Kraaienburg ontwaak gou wanneer hy aan sy broek se naat voel daar vind 'n gekonkel by die talentkompetisies plaas . . .