Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hans loop op 90 nie met 'n loopring nie. Sy orige kinders maneuvreer hom vanuit hul tuistes oorsee in Huis Madeliefie in maar Hans skop nog kliphard en gou lei hy 'n ouetehuisopstand teen die onhoudbaar drakoniese matrone. Dis daggakoekies ontkleedansers en vet sports net waar jy kyk in hierdie hoogs komiese roman oor oudword op eie terme.
TITLE: Hans Steek die Rubicon Oor
AUTHOR: Van Rensburg, Rudie
SKU: 9780795801471
PUBLISHER: Queillerie
DATE PUBLISHED: 2017
PLACE PUBLISHED: South Africa
PAGES: 228
BINDING: Softcover
LANGUAGE: Afrikaans
DIMENSIONS: 198 x 130
WEIGHT: 500 gr