Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
1958 hardeband met stofomslag 61 bladsye- boek is ongeveer A4 grootte, die stofomslag is effens verweer, die hardeband is goed maar het n klei stampie sowel as n ligte sonvlek aan die rugkant onder - sien foto onder, ie eerste skutbladsy - blanko bladsy - is verwyder deur die vorige eienaar, die teks is skoon en die binding goed- versending R35 in RSA- Geen oorsese versending