| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Die klein dorpie Aus aan die rand van die Namib die oudste woestyn in die wereld het 'n besonder romantiese geskiedenis. Wanneer die 85-jarige Dora Bolz terugkyk tref dit haar hoe ingrypend dinge op alle vlakke verander het.
TITLE: HARD SOOS KAMEELDORINGHOUT
AUTHOR: BOLZ,D
SKU: 9781869190644
PUBLISHER: Protea Boekhuis
DATE PUBLISHED: 10/01/2006
BINDING: Paperback / softback
CONDITION: New