Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Die opwindende magiese Harry Potter reeks is nou in afrikaans beskikbaar. Hierdie is boeke 1 tot 7 in die reeks.
1. Harry Potter en die Towenaar se Steen
2. Harry Potter en die Kamer van Geheimenisse
3. Harry Potter en die gevangene van Azkaban
4. Harry Potter en die Beker Vol Vuur
5. Harry Potter en die Orde van die Feniks
6. Harry Potter en die Halfbloed Prins
7. Harry Potter en die Skatte van die Dood.