Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Netjiese kopiƩ van die derde boek in die Harry Potter reeks. Die voorblad is teruggevou en dit het 'n dun lyntjie van die rugkant se plakstrook ontbloot, sien foto. Die band is nietemin stewig en andersins onbeskadig.
Uitgewer : Human & Rousseau
1e Afr Uitgawe, 2020
Taal : Afrikaans; vertaling deur Janie Oosthuyzen
Sagteband : 278 bladsye
Afmetings : 210 x 135 x 20 mm (L x B x D)
Toestand: Gebruik