Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Wanneer die Ridderbus deur die donker bars en skreeuend voor hom tot stilstand kom, is dit vir Harry Potter die begin van nog 'n ongewone jaar op Hogwarts.
Sirius Black, 'n berugte moordenaar en volgeling van Heer Voldemort, het uit Azkaban ontsnap en hulle sê hy is op Harry se spoor.
Boonop sien professor Trelawney 'n aaklige voorbode oor die dood in Harry se teeblare . . .