This item has closed 1 buyer bought 1 item
View other items offered by The Book Traders5123

Similar products

Harry Potter en die Orde van die Feniks - J.K. Rowling
Sold

Harry Potter en die Orde van die Feniks - J.K. Rowling

Secondhand 1 was available
R95.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Customer ratings:
Bob Shop ID
551263576

Harry Potter en die Orde van die Feniks - J.K. Rowling - Human & Rousseau - 2003 - Sagteband in mooi toestand.

Die Dursleys is die hele somer lank so gemeen en aaklig dat Harry Potter nie kan wag om terug te gaan na die Hogwarts Skool van Towerkuns en Heksery nie. Terwyl hy sy tasse pak, verskyn Dobbi, n eienaardige huiself, in sy kamer. Dobbie het hom kom waarsku oom nie weer na Hogwarts toe terug te gaan nie vreeslike dinge gaan daar gebeur.

En vreeslik dinge gebeur inderdaad. DIt is Harry se tweede jaar op Hogwarts en nuwe probleme wat op hom. Daar is die opgeblase nuwe professor, Gilderoy Lockhart, n dwalende gees met die naam Katrina Kermkous wat in die meisies se kleedkamers bly en die onwelkome bewondering van Ginny, Ron Weasly se kleinsus.

Maar al hierdie probleme vervaag soos mis voor die son toe die ware probleem uiteindelik sy kop uitsteek. Iemand  of iets is besig om Hogwarts se skoliere een vir een te versteen. Is dit Draco Malfoy, Harry se geswore vyand? Kan dit Hagrid wees? Iets van sy geheimsinnige verlede? Of is dit die een persoon vir wie almal in Hogwarts verdink Harry Potter die top Kwiddiekspeler!

Customer ratings: 1 ratings

Excellent, thank you!
23 Apr 2022