Harry Potter en die Orde van die Feniks - J. K. Rowling
Check my rate
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Harry Potter en die Orde van die Feniks - J. K. Rowling
Harry Potter staan aan die begin van sy vyfde jaar by Hogwarts Skool vir Heksery en Towerkuns. Anders as die meeste skoolseuns geniet Harry nooit sy somervakansie nie, maar hierdie vakansie is nog slegter.
Soos gewoonlik versuur die Dursleys sy lewe en selfs sy beste vriende, Ron en Hermien, skeep hom af. Harry het genoeg gehad. Hy begin voel hy moet iets doen, enigiets, om sake te verander. Maar die vakansie eindig op 'n abie vreemde en dramatiese noot.
En by Hogwarts vind Harry dat die lewe amper ondraaglik geword het.
Afrikaanse vertaling van Harry Potter and the Order of the Phoenix.
Toestand: Goed. Een naam. Paar ligte vlekkies op teksblok.
Formaat: Sagteband
Bladsye: 628
Uitgegee: 2003 (H&R)
ISBN: 9780798143783
