| Main centres: | 1-3 business days |
| Regional areas: | 3-4 business days |
| Remote areas: | 3-5 business days |
Published by Human & Rousseau , 2007, softcover, Afrikaans text, 531 pages, condition: very good.
In hierdie finale en sewende aflewering van die Harry Potter-reeks onthul J.K. Rowling op skouspelagtige wyse die langverwagte antwoorde op die vele vrae wat die wereld aan die raai gehad het.
Die meesleurende, ryklik verweefde verhaal tuimel en tol en spoed voort teen 'n asemrowende pas: dit bevestig die skrywer as 'n meesterlike storieverteller wie se boeke gelees, herlees en weer gelees sal word. Die boek is in Afrikaans vertaal deur die bekende draaiboekskrywer en vertaler Kobus Geldenhuys en word uitgegee deur Human & Rousseau.
THIS IS THE ORIGINAL AFRIKAANS EDITION.