Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Harry Potter en die Towenaar se Steen - J.K. Rowling - 1997 - Human & Rousseau - Sagteband in mooi toestand.
Voldemort en sy handlangers tree uit die skadu's en veroorsaak chaos in Brittanje. Intussen is veiligheidsmaatreels verskerp by Hogwarts, waar Harry in sy sesde jaar is. 'n Ou teksboek wat vermoedelik aan die Halfbloed Prins behoort, stel Harry in staat om uit te blink in Towerdrankies u selfs meer as Hermien. Maar wie is hierdie geheimsinnige Halfbloed Prins?