Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Gebaseer op 'n Christelike perspektief, n selfhelpboek vol persoonlike anekdotes, aanhalings, selfhelptoetse, diagramme, vir sakemense, leiers, opvoeders en elkeen wat belang stel in persoonlike ontwikkeling. |
Jaar | 2003 (Tweede Druk) |
Uitgewer | Lux Verbi, Van der Walt uitgewers |
Bladsye | 222 |
Toestand | Sagteband, goeie toestand. Naam en boodskap van vorige eienaar op skutblaaie. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgens gewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jou versending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkel vir nog wonderlike items.