R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable. Check my rate
Free collection from
Eerste Rivier Cape Town, Eerste Rivier Cape Town
The seller allows collection for this item and will be in contact with the full collection address once the order is ready.
Ready for collection by Monday, 24 June.
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item
ready to ship within 15 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most
accurate delivery time will be calculated at checkout, but in
general, the following shipping times apply:
Watter soort pad is 'n hartepad? Is dit bloot 'n pad van die hart? Of het dit iets met die ware hardepad te doen? Dis 'n mengsel van albei, want reis is blootstellend. Jy ervaar die ongerief (Paul Theroux het gese 'travel is glamorous only in retrospectᅮ), maar wanneer jy terugkom, onthou jy net die uniekheid, die mooi en betekenisvolheid van dit wat jy ervaar het. Elke verhaal in hierdie bundel is 'n reisstorie, maar vat jou nie net na mooi plekke toe nie - dit neem jou op 'n emosionele reis ook. 'n Tipe reis na binne. Daar's baie onthou van kleintyd se dinge, maar daar is ook stories wat 'n lagreis word sonder om 'n grap te vertel. Dit gaan nie soseer oor die liefde nie, maar beslis oor die liefde vir reis. Vir ervaar en vir die raaksien van die dieper betekenis van reis. Van jouself blootstel aan die vreemde en altyd op die uitkyk wees vir 'n storie wat besig is om rondom jou af te speel. Want elke reis word 'n storie om oor te vertel. Van Hangklip se hotel regdeur Afrika tot in Mama se kombuis in Napels. Hartepad - Gerrit Rautenbach. Queillerie 2013. ISBN 9780795800658