Hartklop Omnibus 4

Hartklop Omnibus 4

Secondhand 1 available
R60.00
Shipping
R65.00 Standard shipping applies to orders under R100.00, in most areas in South Africa. R35.00 Standard shipping applies to orders over R100.00. Some areas may attract a surcharge surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Seller
Buyer protection
Get it now, pay later

Product details

Condition
Secondhand
Location
South Africa
Product code
B-0644
Bob Shop ID
664776298
Dokter van Ver — Malene BreytenbachBy 'n gedenkdiens vir Italiaanse krygsgevangenes in Suid-Afrika ontmoet dokter Rafaella Continari die oorrompelende dokter Giulio di Mareneschi. Hy is op besoek in die land en n 'n kort kennismaking moet hy terug Itali toe. Maar nie voordat Rafaella en haar ouers na sy familielandgoed op die Italiaanse platteland genooi is nie . . . Later gaan Rafaella en haar ouers Itali toe sodat haar ma op die Di Mareneschi's se landgoed kan gaan rus n borskankerbehandeling. Hier ontmoet Rafaella die sjarmante maar opdringerige operaster Luigi, Giulio se broer, asook die pragtige jong rykmanserfgenaam wat dink Giulio behoort aan hr. Luigi en Giulio het 'n geskiedenis van wedywer om 'n vrou. Sal Rafaella en Luigi se verhouding vlam vat, soos die arrogante Luigi glo, of is Giulio die regte dokter vir Rafaella se hart?Yskoue, vuurwarm liefde — Madelein MalherbeSandra Botes vertrek as skeepsdokter op 'n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max Meyer. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar 'n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hulle verhouding na 'n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker.Dan leer ken sy die aantreklike blondekop Konrad Malan, wat saam met sy ouers op die skip is. Mettertyd kom Sandra agter dat sy deur vuur en water saam met die Malans sal gaan, maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle aangetrokkenheid tot mekaar 'n vakansieromanse in 'n wonderskone omgewing, of is daar iets blywends tussen hulle? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?Dokter Draak — Rykie RouxDie twee mans in die jong Livia Naud se lewe kan nie meer verskillend wees nie. Daar is haar blonde broer Ben, vrolik en stralend soos die son, en sy beste vriend, Anton Duvel, donker en broeiend — en vir Livia geheel en al onweerstaanbaar. Hulle is pas gekwalifiseerde mediese studente, en sy staan aan die vooraand van haar opleiding as dokter. Maar toe die twee boesemvriende in 'n ongeluk beland, word hulle almal se lewens in 'n totaal nuwe koers gegooi. Toe Livia en Anton vier jaar later in die trauma-eenheid van 'n Pretoriase hospitaal weer ontmoet, het die sorgvrye mediese student in die ongenaakbare Dokter Draak verander. Boonop stry Livia stds teen die roepstem van die liefde in haar hart.

*Front bottom corner scuffed.*
Add to cart

Similar products

Don't miss out on the latest deals!