Hartsbegeertes (DVD) Brand New

New
1 available
R150.00
Shipping
Standard courier shipping from R30
R30 Standard shipping using one of our trusted couriers applies to most areas in South Africa. Some areas may attract a R30 surcharge. This will be calculated at checkout if applicable.
Check my rate
Ready to ship in
The seller has indicated that they will usually have this item ready to ship within 3 business days. Shipping time depends on your delivery address. The most accurate delivery time will be calculated at checkout, but in general, the following shipping times apply:
 
Standard Delivery
Main centres:  1-3 business days
Regional areas: 3-4 business days
Remote areas: 3-5 business days
Get it now, pay later
Seller
Buyer Protection

Product details

Condition
New
Location
South Africa
Product code
BB-0101619
Bob Shop ID
592148407

Hartsbegeertes (DVD)

Condition: Brand New/Sealed

Region: 2

HARTSBEGEERTES is 'n nuwe Suid-Afrikaanse film wat vertolk word in Afrikaans. Dit handel oor alledaagse gebeure en omstandighede met die oog op twee families en hulle worstelstryd met die lewe en die doel van dinge. Deur die twee hoof karakters, Pieter (Renier Weideman) en James (Jacques Gombault) se lewens, word die realiteit van omstandighede op `n menslike wyse uitgebeeld. Hulle vind hoop, liefde en die groter doel van alles, te midde van die donkerste oomblikke.

James is `n baie suksesvolle besigheidseienaar, maar met al sy rykdom tot sy beskikking, kan hy nie sy vrou help wat gediagnoseer is met kanker nie. Hierdie omstandighede dwing hom om `n ander uitkyk op die lewe te vorm. Pieter, is 'n finansiele adviseur. Hy probeer `n bestaan maak en ook terselfdertyd sy skoonpa help. Pieter se lewe is besig om inmekaar te tuimel en niks werk vir hom uit nie. Sy vertroue dat daar `n groter plan is met sy lewe gee hom krag en moed om voort te gaan. Soos alle mense sit hy maar `n "masker" op om voor te gee alles is reg. Die eienaar van `n groot firma sien potensiaal in Pieter en bied vir hom `n werksgeleentheid aan wat baie deure oopmaak vir sy toekoms. Deur sy omstandighede besef hy wat dit is om ware vreugde ten spyte van sy omstandighede te vind en wat ware sukses behels.

More from this seller

View all
R30 shipping
Chicken Soup for the Soul: Divorce and Recovery (Paperback)
R150
R.I.P.D. (DVD)
R30
R30 shipping
Agter die skerms: Seks en dwelms in TV-land
R120
R30 shipping
PW (Hardcover)
R200
Add to cart

Similar products

R30 shipping
DVD brand new
R160
Hartsbegeertes (DVD)
R50
R30 shipping
Bohemian Rhapsody [DVD] Brand New/Sealed
R175
R30 shipping
DVD (Brand New)
R160