Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 24 hours
Dit bevat meer as 100 resepte vir alles van biltong en beskuit, watertand wildspastei en pampoenkoekies tot n magdom gebak.
Die skrywers verweef hierdie resepte soomloos met historiese feite soos oor hoe Nonnie de la Rey, vrou van genl. Koos de la Rey, moes vlug en in die veld oorleef.
Summary | Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag bring tydlose Boerekosresepte, pragtige kleurfotos van artefakte uit die oorlog en fassinerende brokkies historiese inligting saam in een boek... |
Publisher | Tafelberg Publishers Ltd |
Release date | 20160222 |
Pages | 215 |
ISBN | 0-624-07203-7 |
ISBN 13 | 978-0-624-07203-4 |