Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Skrywer: Petronel Louw
Formaat: Klein Sagteband, Romanza
Toestand: Soos Nuut
Jana se goedgeordende, beplande lewe word gruwelik omvergewerp. Sy moet na 'n familieplaas in die Karoo gaan om bedrog oop te vlek. Tot haar ergernis word Ruan, 'n chauvinistiese finansiƫle joernalis, afgevaardig om haar te skadu en hulle moet boonop 'n wooneenheid deel!