Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
HAT Verklarende Handwoordeboek van die Afrikaanse Taal deur F F Odendal
Hardeband GEEN omslag – 247x180 mm – Perskor – 1994 3de Uitgawe eerste druk
1296 bladsye
Goeie toestand: vaste binding, maar agterste blad wys materiaal tussen blad en blok; binne skoon; geen inskrywings nie; agterste band het verf kolle daaraan; rugkant het vou.