Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Hardeband met Stofomslag. bladsye295. NASOU
Bladsye is skoom en ferm gebind en geen notasies nie. Binding en rugnaat baie goed. Skarniere goed en bord omslae en stofomsal goed, Mooi biblioteek boek.
Die voortrekkerleier word indiepte bespreek, sy herkoms, sy wamakery en die redes vir die Groot trek weg van Engels oorheersing. Die Zoeloes en dies meer.
Die Matabeles en Potgieter se rol word ook bespreek. Hierdie bespreek die tegniese punte en feitelike redes, terwyl FA Venter die dag tot dag ervaring van n gesin met die trek bespreek.