Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Alleen op die wereld (Frans: Sans famille) is die titel van 'n avontuurverhaal van die Franse skrywer Hector Malot in 1878. Vertaal in Afrikaans deur oorlede Dr. HA Steyn.
Hierdie boek is 'n hersiene en verwerkte uitgawe van die oorspronklike Afrikaanse druk.
1958 Van Schaik LIBRI-reeks van klassieke Jeugliteratuur, tweede druk RARE eks biblioteek hardeband met stofomslag, 268 bladsye, goed gebind, skoon teksbladsye, 268 bladsye. Kaartoorblyfsels op eerste skoon endbladsye met paar stempels in boek. Stofomslag het 'n toe skeur en paar klein skeurtjies om rante (sien fotos hieronder).