Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Beskrywing | Medeskrywers saam met Kobus Neething is Raché Rutherford en Frank Prince. Heelbrein Seksualiteit is n radikale gids tot seksuele geluk in die 21st eeu en bespreek die rol van jou brein in die skep van seksuele geluk en passie; help met die bepaling van jou eie (en jou maat) se unieke seksuele en verhoudingsvoorkeure; gee nuwe insigte oor meer kreatiewe verhoudings, raai aan om verdraagsaam oor verskille te wees; gee romans 'n hupstootjie deur op nuwe maniere jou liefde te betoon, en wys hoe om as heelbreinminnaar oomblikke van seksuele geluk te laat gebeur deur dit self te skep. |
Jaar | 1998 (Eerste Uitgawe, Eerste Druk) |
Uitgewer | Carpe Diem Boekuitgewers |
Bladsye | 140 |
Toestand | Sagteband, Uitstekend. |
** Neem asseblief kennis dat versending geskied volgensgewig. Met die eerste 5 kg versending teen 'n vaste prys. Boonop word jouversending minder as jy meer as 'n R100.00 bestee. So besoek gerus my winkelvir nog wonderlike items.
Skakelna my winkel: