Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Title: Heersers van die Ou Nabye Ooste
Sub Title:
Author: Charles Fensham
Publisher:
Year:
ISBN:
Summary: Fensham bied 'n toeganklike blik op die antieke wereld deur kort portrette van vier en twintig konings op te stel: vier Sumeriers, agt Semiete (meestal Babiloniers en Assiriers), agt Egiptenare, vier Indo-Germane (twee Hettiete, twee Perse). Die tydperke tussen konings word kortliks ingevul sodat die leser die konteks beter begryp. 'n Mens wonder hoeveel navorsing en ontdekkings hierdie portrette oor die afgelope byna vyf dekades sou aanvul, uitbrei of weerle; tog bied dit vir die geユnteresseerde leser 'n waardevolle inleiding, onder meer omdat Fensham die heersers wat hy bepreek, telkens vergelyk met Europese heersers wat aan lesers beter bekend kan wees. Van die figure behoort bekend te wees, soos Hammoerabi, Cheops, Ramses en Darius. Van die ander boeiende karaktes lees die meeste lesers hier vir die eerste keer. Dit is 'n kosbare kleinood om hierdie inligting so vaardig en kernagtig in Afrikaans te kan lees.
Books are all in a used condition unless otherwise stated and may contain signs of wear and handling. Items are inspected before listing to ensure they are in an acceptable condition for resale. Please ask questions if you need more details on an item's condition.