Main centres: | 1-3 business days |
Regional areas: | 3-4 business days |
Remote areas: | 3-5 business days |
Boek nog in 'n redelike toestand - Het wel voorhaan aan 'n skool behoort waar hy as stillees boek gedien het - 4 of 5 bloedjies se name op die stempel voorin - 84 pg. >>> Die vyftienjarige Jacomien is die hoofkarakter in Dwars-in-die-weg. Haar pa is dosent by die Teologiese Kollege in in en sy kuier saam met n vriendin op hulle plaas in hierdie land terwyl haar ouers oorsee is. Die polisie bring egter die tyding dat haar ouers in n vliegtuigongeluk dood is. Hierna moet sy noodgedwonge by haar tant Emma van wie sy nog nooit gehou het nie, op Stellenbosch gaan woon. Sy moet aanpas in n nuwe land en n nuwe skool, waar sy nuwe maats moet maak en intussen ook vir tant Emma leer ken en haar ouers se dood verwerk. Geleidelik begin sy agter tant Emma se stroewe uiterlike die ware mens ontdek en kry sy weer beheer oor haar lewe.